RHEV - Rietvallei Huis Einenaars Vereniging
RHOA - Rietvallei Home Owners Association
Inwoners initiatief raak betrokke
Residents initiative please get involved
AAN ALLE INWONERS VAN WINGATEPARK / RESIDENTS
Inwoners onder die leiding van Herman Geyer is besig om finansies in te samel om die area verder beter te beveilig - die kopseer area tussen die Wingatepark golf klub en
die Spartan en Soutstraat interseksie is ter sprake
One of our residents HERMAN GEYER has taken the initiative to raise funds to address one of the hotspots in our area The intersection at Sout & Spartan streets next to the Wingate Park Gholf club
Waardering vanaf die Huiseinaars vereninging vir die inisiatief
Our appreciation for his noble effort and time that he is spending in getting this project off the ground
As gevolg van beperkte ondersteuning deur slegs 'n handjie vol van ons inwoners is daar nie kapitaal van die RHEV beskikbaar om die projek te ondersteun nie
The limited support by residents of the RHOA initative makes it impossible to spend any money on this very important project Ons wil graag versoek dat u asseblief betrokke raak, enige bydrae hoe groot of hoe klein kan dit moontlik maak om die projek te laat slaag
We would like to on behalf of the RHOA support the iniative and ask for your financial support to make this possible
Terselfder tyd wil ek weereens 'n ernstige versoek aan inwoners rig om by die RHEV aan te sluit die maandelikse koste is R175.00 vir gewone lede en R160.00 vir enkel ouers en pensionarisse u kan ook sodoende kwalifiseer vir 'n spesiale tarief op Ubuntu se normale reaksie tariewe. Sonder hierdie voertuig se beskibaarheid sou u aangewese wees op die stadige en lang reaksie soos in die geval van gewone sekuriteitsmaatskappye
At the same time a serious request to all our non participating residents to please make a new effort to join this very successful project against crime in our are . The cost is very fair monthly R175.00 PM for normal members and R160.00 PM for single parents and pensioners. This also qualifies residents for a very favourable discount with UBUNTU security company who provides our patrol vehicle
Die inkomste word aangewend om die Ubuntu voertuig wat ons area 24 uur patroleer te finansier. Ons het ook fondse nodig om die heining by Ma to straat te vehoog om toegang vanaf Hans Strydom te stop. Dit is ook een van die misdadigers se gereelde ontsnap roetes. Hierdie voertuig is net beskikbaar vir RHEV klante wat maandeliks tot die RHEV bydra
The income on this project goes toward the cost of the UBUNTU patrolling vehicle that patrols our area for the full 24 hours every day and night. Without that our response times will be as poor as those of normal security companies
This vehicle is only there for the use and benefit of RHOA members who pays the monthly fees that makes this service possible.
We also need funds to make the Magatostreet fence between Wingate park and Hans Strydom drive higher - this is also one of the regular entrance and escape routes of criminals
Indien u ook deur die ekonomie geknyp word en werklik nie die tarief kan bekostig nie skakel my sodat ons vir u 'n spesiale tarief vir 'n beperkte periode kan onderhandel
Alle situasies sal op meriete hanteer word en geld vir werklike meriete gevalle
Should you also experience the pinch of the current economic climate and are not in position to pay the normal fee please don't stop paying please get in touch with me and we will negotiate a temporary tariff to help you out every situation will be handled on merit
JAN [PINE] PIENAAR 082 4477 823
Hierdie projek is so suksesvol teen misdaad dat ons eenvoudig nie kan bekostig om dit te laat sneuwel nie
This project is so successful against crime that we just cannot afford it to stop
Ondersteun asseblief beide die initiatiewe dit is tot voordeel van ons almal
Please support both initiatives it is for the benefit of all of us
JAN [PINE] PIENAAR DIR RHEV / RHOA