WINGATE BULLETIN


NEWS| ABOUT| SECURITY| BUSINESS LISTING| SPONSORS |  CRIME |  CONTACT US

 

RHEV - Rietvallei Huis Einenaars Vereniging

RHOA - Rietvallei Home Owners Association

 

Inwoners initiatief raak asseblief betrokke

Residents initiative please get involved

 

  

 

 

LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE BAIE BELANGRIKE INLIGTING!!

Wingatepark is die veiligste voorstad met onversperde ingange

SLUIT ASSEBLIEF BY RHEV-WINGATEPARK AAN VIR SLEGS R175 pm (Spesiale tariewe vir pensioenarisse en Meenthuise

Die suksesvolle beveiligingsproses wat in Wingatepark gebruik word is oor baie jare deur RHEV-WINGATEPARK lede en ander ondersteuners ontwikkel.  Dié metode is spesiaal vir WINGATEPARK ontwikkel en is tans nie uitruilbaar of vervangbaar deur enige ander metode nie.

 

RHEV-WINGATEPARK bied die volgende voordele: Die RHEV-BRINANT

Reaksievoertuig patroleer Wingatepark voltyds (24 uur) per dag. (Die koste vir hierdie voertuig word betaal met RHEV-WINGATEPARKLEDE se ledegelde.)

 

Met die RHEV-BRINANT reaksievoertuig altyd in Wingatepark patrolleer bereik dit enige RHEV-WINGATEPARKlid se adres binne enkele minute

 

RHEV-WINGATEPARKLEDE het 24 uur toegang tot beheerkamers.

 

RHEV-Lede ontvang gereeld eposboodskappe oor Wingateparkgebeure

(Voorsien ons asb van u epos adres om kommunikasie te vergemaklik)

 

ALARM STELSELS: Dit is RHEV-WINGATEPARK lede se reg om te besluit of hulle ‘n alarm wil installeer of ‘n bestaande alarm aan die BRINANT-Beheerkamer te laat koppel. (Koppeling van alarms aan BRINANT beheerkamer is gratis)

 

BRINANT Sekuriteit Maatskappy voorsien en installeer alarmstelsels teen baie billike pryse.

 

Maandelikse kostes:

(a)      RHEV-WINGATEPARK ledegelde beloop R175pm (Spesiale tariewe vir pensioenarisse en meenthuisbewoners)

(b)      RHEV-WINGATEPARK lidmaatskap en BRINANT-SEKURITEIT alarm monitering R285pm.

 

Please Contact any of the following

Jan Pienaar (RHEV- OPERATIONS 0824477823)

Len Greyling (RHEV- ADMIN 0824162595)      

eMail  riethoa@gmail.com                                                      26/01/2011


Kik hier om 'n PDF weergawe van die brosjure af te laai. Versprei dit asseblief!

Back to home page