RHEV Members and Wingate Park Residents:
Please tell us of any of your ideas on how to minimise crime.
External sensors will prevent burglars from reaching your house.
The criminals are active between 01:00 and 04:00 in die early morning hours.
As crime prevention measure three RHEV-BRINANT reaction vehicles are patrolling the area during the night and one vehicle during the day.
RHEV-Wingate Park received report of the following incidents in the area:
Burglars tend to use properties with the least threat for them to reach targeted property. The properties that offer the safest routes are those without alarm systems or those properties where it is known that the armed reaction is slow.
It is unsafe to employee the unemployed on the street corners.
Be on the alert when there is building activity near your property.
RHEV-Wingate Park received report of the following incidents in the area:
ATTEMPTED TRESPASSING.
TURF STREET. 15/02/2014, 4:00
An alarm linked electric fence was cut.
No descriptions are available of the wrongdoers or where they came from or where they went.
BURGLARY.
OUDTSHOORN STREET, 16/02/2014, ±02:00
The resident starting preparing for the day as usual when he noticed that the house was broken into. A window and the burglar bars were damaged, the cell phone that he normally keeps on the bedside pedestal was missing as well as his laptop computer that was in the vehicle in the garage.
ARMED ASSAULT.
HOFMEYER STREET, 11/02/2014
The residents and their guests were on the veranda when they heard a noise coming from around the house’s corner where they were sitting. When one of the guests went to investigate to determine the origin of the noise he was confronted by two burglars who were busy trying to open a window. The guest was shot in the arm.
The burglars left in a hurry through the neighbour’s property that had no alarm system.
ATTEMPTED HOUSE BREAK – NOTHING STOLEN
RICHMOND STREET, 12/02/2014, 03:15
Perpetrators broke a window but did not enter the house. It seems that they came through a neighbouring property that offered them a safe route.
VEHICLE THEFT
SWAWEL STREET, 12/02/2014, after 19:00
A vehicle that was parked on the sidewalk was stolen. There was no other parking available.
TRESPASSING.
TURF STREET, 15/02/2014 04:00.
Electric fence was cut.
TRESPASSING.
SOMERSET STREET, 15/02/2014, 01:00
Trespassers entered the yard at this address from an adjacent vacant property. When they triggered the alarm they fled back over the border wall.
HOUSEBREAK & THEFT
Oudtshoorn Street. 06/02/2014, 1:00.
A resident heard the noise when three perpetrators were breaking a sliding door. They entered the house, hit him over the head, removed the TV from the wall and disappeared into Delmas road through a damaged wall on the Delmas Road side.
ATTEMPTED ASSAULT
HOFMEYER STREET. 06/02/2014, 03:00.
When the resident took the dogs out, perpetrators were waiting for him and tried to stab him with a knife. Fortunately escaped them by fleeing into the house.
HOUSEBREAK & THEFT
KENDREW STREET. 06/02/2014, 4:00.
After the alarm was activated several times, the resident thought that it was an alarm fault and he requested the Reaction Officer to ignore any further alarm signals. A short while later the resident heard a noise and found that the house was broken into and the TV as well as the Laptop computer was stolen
Pieter, the RHEV-BRINANT officer searched the area for the burglars and eventually found the TV in the Garstkloof nature reserve. The computer was not recovered.
TRESPASSING AND ATTEMPTED HOUSEBREAK
KLIPBANK STREET. 04/02/2014, 3:42.
The alarm was switched on.
Perpetrators managed to break a hole through a brick border wall underneath an electric fence to gain entrance to the premises. This wall is on the Garstkloof Nature Reserve side of Wingate Park.
When the external alarm sensors detected the perpetrators they fled back into the Garstkloof Nature Reserve.
HOUSEBREAK-IN & NO THEFT
GALANSTREET. 05/02/2014, 3:15.
The alarm was switched on but has no external sensors.
The residents were awakened by the sound of burglars trying to break the burglar bars on the outside of a window. When the owner activated the alarm by means of the panic button the burglars disappeared.
|
RHEV-Lede en Wingatepark Inwoners
Laat weet ons asseblief as jy raad of voorstelle het om misdaad te voorkom.
Voorkom dat inbrekers julle huis bereik deur sensors buite die huis te installeer.
Tans kom die voorvalle voor tussen 01:00 en 4:00 gedurende die oggende voor.
As gevolg van die toename in voorvalle is hier snags drie Gewapende RHEV-BRINANT reaksie voertuie en een Gewapende RHEV-BRINANT reaksie voertuig in die dag aan diens.
RHEV-Wingatepark het inligting ontvang van die volgende voorvalle:
BETREDING.
TURFSTRAAT. 15/02/2014, 04:00
`n Geëlektrifiseerde heining se drade was geknip. Die heining is aan `n alarmstelsel gekoppel.
Daar is geen beskrywing van die onbekendes beskikbaar nie.
INBRAAK EN DIEFSTAL.
OUDTSHOORNSTRAAT, 16/02/2014, ±02:00
Die inwoner het tydens sy opstaantyd agtergekom dat daar by een van die vensters ingebreek en die diefwering verbuig is.
Die inwoner se selfoon wat op sy bedkassie was is weg en sy rekenaar wat in die motor in die motorhuis was word ook vermis.
Wingate Park Residents
RHEV-Wingatepark het inligting ontvang i.v.m. die volgende voorvalle:
GEWAPENDE AANVAL.
HOFMEYERSTRAAT. 11/02/2014
Terwyl die inwoners en gaste buite op die stoep gekuier het, het hulle bewus geraak van geluide om die hoek van die huis waar hulle gesit het. Een van die gaste het gaan ondersoek instel en op twee inbrekers afgekom wat besig was om die huis se venster te probeer oopmaak. Een van die inbrekers was gewapen en het die betrokke besoeker in sy arm geskiet.
Die inbrekers het `n naburige erf, wat nie ʼn alarmstelsel het nie, as deurgang gebruik.
GEPOOGDE INBRAAK – NIKS GESTEEL NIE.
RICHMONDSTRAAT, 12/02/2014, 03:15
Die inbrekers het waarskynlik deur `ʼn aangrensende erf gekom om hierdie erf te bereik waar hulle `n ruit gebreek het. Gelukkig het hulle niks gesteel nie.
MOTORDIEFSTAL
SWAWELSTRAAT. 12/02/2014, NA 19:00.
Besoekers het hulle motor op die sypaadjie parkeer en met hulle terugkeer was die motor weg. Daar was nie ander parkeerplek nie.
BETREDING.
TURFSTRAAT, 15/02/2014,04:00.
Elektrieseheining is geknip.
BETREDING.
SOMERSETSTRAAT, 15/02/2014, 01:00.
Betreders het oor die grensmuur vanaf ʼn naburige erf gekom. Toe die alarm aangaan het hulle terug gevlug. Residents of Wingate Park,
INBRAAK EN DIEFSTAL
Oudtshoornstraat. 06/02/2014, 01:00.
Inwoner het gehoor toe drie inbrekers die skuifdeur oopbreek, hulle het die inwoner oor die kop geslaan en die TV van die muur afgehaal en na die Delmaspad kant verdwyn waar die grensmuur gebreek is.
GEPOOGDE AANRANDING
HOFMEYERSTRAAT. 06/02/2014, 3:00.
Terwyl die inwoner buite die huis vir die honde gewag het, het betreders hom met `n mes probeer steek, hy kon betyds in die huis in vlug.
INBRAAK EN DIEFSTAL
KENDREWSTRAAT. 06/02/2014, 4:00.
Die alarm het herhaaldelik afgegaan waarop die eienaar die RHEV-BRINANT offisier versoek het om nie meer na sy adres te reageer nie. Die eienaar het die alarm afgeskakel met die vermoede dat dit ʼn alarm fout is, hy het gaan slaap. ʼn Rukkie later het hy wakker geword van ʼn lawaai, ondersoek gaan instel en gevind dat die TV en Rekenaar gesteel is.
Pieter, die RHEV-BRINANT offisier het die TV later in Garstkloofnatuurreservaat gevind maar ongelukkig nie die inwoner se rekenaar nie.
BETREDING en GEPOOGDE INBRAAK
KLIPBANKSTRAAT. 04/02/2014, 3:42.
Die alarm was aangeskakel.
Boosdoeners het `n gat, onder die elektriese heining, deur die baksteen grensmuur aan die stortingsterreinkant gemaak om in die erf in te kom.
Die boosdoeners het op die vlug geslaan omdat die alarm se buitesensors aangeskakel was.
INBRAAK & GEEN DIEFSTAL
GALANASTRAAT. 05/02/2014, 3:15.
Die alarm was aangeskakel (die stelsel beskik nie oor buitesensors nie).
Die inwoners het wakker geword van ‘n lawaai toe inbrekers die diefwering voor die venster wegbuig . Die inwoner het die alarm se noodseinknoppie gedruk waarop die vreemdelinge op die vlug geslaan het.
|