WINGATE BULLETIN
NEWS | | | ABOUT | | | SECURITY | | | BUSINESS LISTING | | | SPONSORS | | | CRIME | | | CONTACT US |
Peddie Street, 5:30 this morning (29 November 2010) A blue Renault Clio, no registration, entered the driveway, one occupant climbed out walked to the kitchen and tried to open the window with a crowbar. The residents were up, saw the man, made alarm on which the man with the crowbar hurried away with the Clio. Please be on the alert !! Len
Jan
Pienaar (Operations 0824477823) |
Peddiestraat, 5:30 VANOGGEND (29 November 2010) 'n Blou Clio, sonder nommerplate, het die ingangpad binne gery. Een insettende met 'n "Crowbar" het uitgeklim die kombuisvenster genader en dit probeer oop breek Die inwoners was wakker, het hom gesien, alarm gemaak waarop hy terug gestorm het na die Clio toe en weg gejaag het WEES ASSEBLIF WAAKSAAM!!! Buurtwag Groete Len
Jan
Pienaar (Bedryf 0824477823) |
Suspicious Activity, Attempted theft from vehicle, Trespassing, Residential burgalry Attempt (28 November 2010) Sunday 22:45, Spartan str 797, Wingatepark Main
gate lifted from rail Alarm sounded, Trespassers ran off, nothing was taken. Please ensure that your gates and sliding doors cannot be lifted from the rails Always active your alarm. Kind Regards
Jan
Pienaar (Operations 0824477823) |
Agterdogtige bedrywigheid, Inbraakproging, Diefstalpoging, Betreding (28 November 2010) Sondag 22:45, Spartanstr 797, Wingatepark
Motorhek van spoor en motor gelig. Alarm maak lawaai, persone vlog sonder om iets te verwyder. Terwille van u en u gesin se veiligheid moet u sekermaak dat u hekmotor en skuifdeure nie van spore gelig kan word nie ! Alarm geaktiveer is. Buurtwag Groete
Jan
Pienaar (Bedryf 0824477823) |
The form is available in pdf, MSword as well as web format .Use the one that is convenient. Send immediately back to us: Still phone the police and let them know of the incident as requested earlier JAN [PINE] PIENAAR DIR RHEV / RHOA 082 4477 823 |
Die vorm is beskikbaar in pdf, MSword, as ook in WEB formaat.
Gebruik soos gemaklik.
Stuur dit dadelik terug na ons Werk asseblief saam! Raporteer steeds die insident by die polisie JAN [PINE] PIENAAR DIR RHEV / RHOA 082 4477 823 |