WINGATE BULLETIN
|
RHEV - Rietvallei Huis Einenaars Vereniging
RHOA - Rietvallei Home Owners Association
Inwoners initiatief raak betrokke
Residents initiative please get involved
Important news for
residents (brochure)
Belangrike nuus vir
inwoners (brosjure)
New and Old Signboard explained. Important news for residents (brochure)
|
Belangrike nuus vir inwoners (brosjure)
|
Wingatepark Crime reports |
Verslae van misdaad in
Wingatepark |
Dear RHEV-Community
Watch Member Friday 17 December 2010
Everybody's
contribution, prayers, Grace, full
time patrolling by the RHEV-BRINANT vehicle and officers as well as the
voluntary after hour
patrol by the residents, financial support that all contribute to the tranquility
in Wingatepark.
A
special word of thanks to the RHEV-BRINANT patrol officer Andre, as well
as the residents involved in volantary afterhour patrolling.
This
morning at 02:30 a trespasser found himself in an
approaching confrontation, he then fled through properties
between Klipbank-
and Kendrew street, out with Kendrew street across the Selby street
fence in the direction of the dump.
You are
invited to motivate the following people by sending them messages of
appreciation:
Community Watch Greetings
Len
|
IGeagte
RHEV-lid,
Vrydag
17 Desember 2010
n Wingatepark is dit steeds rustig:
Genade,
u gebede, die RHEV-BRINANT offisiere voltydse patrollie en vrywillige
na-ure patrolleer deur inwoners hou Wingatepark baie
veilige.
'n Betreder het laasnag 2:30 besef hy gaan moeilikheid kry,
het deur erwe tussen
Klipbankstraat en Kendrew strate gevlug en oor die
Selbystraat heining terug
stortingsterien toe.
Ons nooi u om
kort boodskappe van dank te stuur aan die volgende mense:
Buurtwaggroete
Len
|
. xyz |
|
Warning:
A resident informed us that persons pretending to be from the municipality or pharmacy rang the bell several times to gain access.
Please ignore the SMS that says that you have won or inherited millions of Dollars.
Ignore all emails from financial institutions. |
Insidentverslae
Ons doen 'n beroep op inwoners om 'n standaard vorm te voltooi met elke incident. Voltooi dit dadelik nadat 'n insident plaas gevind het maak nie saak hoe gering ook al, al was daar geen verlies van goedere nie Hierdie inligting is belangrik en sal ons help om misdaad patrone vas te stel en die nodige aksie te beplan Werk asseblief saam en ondersteun ons. JAN [PINE] PIENAAR - [RHEV] |
|
Archived versions of this page: |